Baie welkom in ons wêreld meisiekind!
Klein Mia is gister die 9de Oktober om 14h44 in Pretoria gebore. Sy is 46cm lank en weeg 'n hele 2.84kg!
Mandie en Jansie - baie geluk vir julle, mag sy vir julle nog baie vreugde bring!
Love Incarnated
Hold your breath
And take a peek
You’ve never seen
A girl this sweet
Long eyelashes
Perfect lips
Feel how strong
Her fingers grip!
Eyes squeezed tight
A baby sigh
Mommy whispers
A lullaby
Daddy tweaks
A tiny curl
In silent pride
His little girl
Not a whimper
Good as gold
In loving arms
That ached to hold
Months of waiting
Now she’s here
They share a smile
And then a prayer
Thank you Father
Up above
For this new gift
Of living love
~ Kristen Singh ~
Mia-lief, jou mamma kon nog nooit hardloop, spring, netbal speel, dans, aan atletiek deelneem of hopscotch speel nie, maar op een of ander manier, ek dink dis 'n kombinasie van genade en suiwer wilskrag het sy jou 'n volle 38 weke gedra! Jy is geseënd met 'n engel van 'n mamma, wees goed vir haar. En Jansie, wees lief vir haar. Sy is kosbaar.
Mandie - ek salueer jou!!! Jy het reggekry wat almal insluitende die wetenskap gesê het onmoontlik is. Ek buig laag!!!!
2 comments:
Pragtige inskrywing!! Baie geluk van my kant af ook!
Ag my mens! Sy is beautifull! My klein Mia, 52 cm en 2.57kg met geboorte, is einde van die maand al 1 jaar oud. Die tyd gaan te gou verby....
Post a Comment