Hierdie blog is onder konstruksie, wees versigtig vir vlieënde woorde, leestekens, foto's en prentjies!!! Moet nie onderdeur die lere loop nie,
... moenie die swart kat kwaad maak nie...
Naskrif: Gooi sommer 'n paar korreltjies sout ook oor die linkerskouer net vir ingeval!
13 comments:
Hello vriendin!!! Ek lewer tog eerste kommentaar!!! Baie mooi. Welkom op blogspot, baie veilig en lekker!!
Hie-hie! Jy is nie veronderstel om noual kommentaar te lewer nie Wipsiamees!!!! Oi!!! Dankie ek dink ook dit gaan lekker wees...
Hoekom mag ek nie kommentaar lewer op so pragtige blog nie, ek het jou op al my blogspots se blogroll!!
Ek is so bly ek kan iets van jou lees. Ek kon die verlange net nie meer hou nie /me snik
O amper vergeet ek, ek het varkspek op al hierdie blog se hoeke gesmeer, en ek het knoffel ook hier opgehang. whahahahaha
Dankie tog vriendin, wat sou ek sonder jou gedoen het???? Whahahaha...
Ja, jy is verlore sonder my. whahaha want jy het vergeet om die ding met varkspek te smeer. Ons gaan heerlik hier speel!!! Ek kan nie wag nie.
Hiehaaaa! Ek is SOOOOO bly ek kan weer jou skrywes lees! Ek watch julle 2tjies met valkoge ne ;-) Ons gaan nog groot sports he in hierdie blik!
Gaan jy nou in 2 huise bly (lees:op 2 pleke skryf) of nie???
Anyway, geniet dit hier en alle voorspoed!
Ai, lyk my ek sal myne nou ook maar moet gebruik.
/me gooi bietjie sout korreltjies oor die linkerskouer
Hallo Kaalvoetertjies en Zee en welkom in die ander blik. Ek weet nog nie van my ou blog nie, ek ly nog aan bomskok, maar wie weet? Zee, kry dit up en running, mens weet nooit. Ek sukkel nog bietjie hier, jy sien mos my blog lyk nog soos 'n geraamte, maar hy sal so met die tyd meer vleis kry. Lekker naweek vir julle.
Hello Zee en Kaalvoetjies
Die probleem is ons word nou nog deur hate mail ook geteister daar by wordpress. Pikkie het nou ook deel geword van hierdie gemors. Ek weet nie meer wat gaan op wordpress aan nie. Maar die hel is behoorlik los daar.
Zee start nou die scribbles by blogspot dat ons kan kom kuier!!
Ek kan nie wag nie!!!
Kaalvoet jy is reg daar gaan nog groot sports wees die kant. Ek gaan juis as ek tyd het by my blogspot "onder die maan en sterre" weer rant en rave.
Niks van bomskok nie Pikkie, kyk ons beste maatjies het ons klaar kom ondersteun!!! Trek jy nou net lekker en geniet die naweek saam Mynick, en vergeet van al die bomme. whahahahaha
Hehehehe!
Let the fun begin!
EK het actualy ook 'n blogspot blog gehad, maar het dit net een kyk gegee en teo wordpress toe gehol! Daar het ek makliker die dinge uitgefigure gekry...en ek like nie van trek nie, so ek sal maar van daar af kom kuier dan voel dit sos vakansie ;-)
Hi Pikkie!! Welkom hier in blogspotland en terwyl die bomme in wordpressland val kuier ons dan nou maar hier!
Sterkte met jou trekkery!! O gaats, jy verhuis nou op 2 plekke gelyk, maar sterkte in elk geval met altwee!
Tjorts op new beginnings!!
Hallo Thea, dankie vir die inloer. Ja wat ek is 'n lover nie 'n fighter nie. Ek blog omdat dit lekker is, nie sodat ander my kan teiken nie. Kom ek klink saam met jou 'n glasie!!! Tjorts!
Post a Comment